Die Antwoord — Doos Dronk

Die Antwoord Doos Dronk

Текст песни

Doosdronk

Waar is my hond?

Poes jou in die mond

en val op die grond

 

Jack Parow? Daar's die man nou!

Party, party, party, party!

Hosh ja! Here maar ek's in my poes in.

Dude ek's moerefokken wasted.

Hello hoe lyk dit, ek en jy naked?

 

Kyk hier kyk hier

Fok jou, kom ons gaan koop 'n vokken dop gou

Kom baby score my die Witblitz

Sit terug, vat 'n fokken sluk van die Klipdrift

 

Ah, shut up, you fokken bastard

Don't fuck around with the drunken master

Kyk hier jou ma se porno

Don't want gehelp van my kopseer

Heppa!

Kyk jy na my, ek is in rapper!

Ons party nou mos nou lekker!

La-di da-di

Party, party, party, party!

 

Doosdronk

Stomp rond, skop my hond

Poes jou in die mond

en val op die grond

Doosdronk

God, waar is my hond?

Lê in my kots

Ek vrot in die tronk!

 

Party, party, party, party, party, party, party

Party, party, party, party, party, party, party

 

Waar's die papsak?

Jissis ek's heeltemal fucked up

Score daai fokken dubbel poes my vrou en coke

Jis ek dig die liedjie

Kom ons gooi 'n bietjie breekdans

Kyk hie my piel doen so 'n beweging

Look at this

Ek soek 'n pis!

Gaan pis in die hoek!

Oh fok, ek dink ek't gepis in my broek!

 

Gee vir my 'n fokking ding, waar is die shooter?

Los it!

Don't be a party pooper!

Blaas die hooter!

Ons sê nou baie dankie, vir die drankie!

Wat sal ons doen sonder 'n drankie?

Bokkies, boerewors en rugby?

Don't worry be happy,

happy, happy, happy, happy

 

Doosdronk

Stomp rond, skop my hond

Poes jou in die mond

en val op die grond

Doosdronk

God, waar is my hond?

Lê in my kots

Ek vrot in die tronk!

 

Party, party, party, party, party, party, party

Party, party, party, party, party, party, party

 

Waar's die sleutels? Fok it!

Ek weet nie, look in your pocket!

Jy'd dit gehad!

Fok jou!

God, vrou, ek poes daai bek van jou potblou!

Fok jou!!! Hond!

You vuil fokken hond!

Wie's jy? Niks! Jy's niks!!!

 

Ag kom aan ouens losit, fokit, dropit

Kom ons sit nog 'n dop in

You fokken bitch!

Ooh fok!

Dis de polisie!

Meneer, staan weg van die meisie!

Kyk weer, jy's a fokken siesieman!

Ag kak, fok of polisiekar!

 

Doosdronk

Stomp rond, skop my hond

Poes jou in die mond

en val op die grond

Doosdronk

God, waar is my hond?

Lê in my kots

Ek vrot in die tronk!

 

Doosdronk

Stomp rond, skop my hond

Poes jou in die mond

en val op die grond

Doosdronk

God, waar is my hond?

Lê in my kots

Ek vrot in die tronk!

 

Waar the fok is he?

Waar the fok am I?

Waar's die afterparty?

Kyk hier, kyk hier... fok jou!

 

Клип «Doos Dronk»

Видеоролики хранятся и модерируются сервисом YouTube. Отказ от ответственности

Заказать перевод Прислать свой вариант перевода

Текст песни Die Antwoord Doos Dronk предоставлен в ознакомительных целях для личного развития.